Posbus 28065
Sunridgepark, 6008
Framesby MissieDie Hoërskool Framesby is 'n Christelik-georiënteerde Afrikaansmedium hoërskool wat hom ten doel stel om sy leerlinge op alle terreine te ontwikkel - akademies, geestelik, sosiaal, kultureel en liggaamlik – ten einde as volwasse en gebalanseerde jongmense hulle roeping in die samelewing suksesvol te vervul.Framesby ErekodeDie volgende lewenswaardes van die Framesby-erekode vorm die grondslag van ons gesindheid en optrede, en is die basis waarop ons gedragskode en huishoudelike reëls berus.Lojaliteit, Eerlikheid, Pligsgetrouheid, Stiptelikheid, Selfrespek, Respek vir ander, Respek vir gesag, Respek vir eiendom